top of page
Afrikaans 1933/1953 Vertaling Swart Hardeband Bybel

 

Die eerste Afrikaanse vertaling van die Bybel het in 1933 verskyn. Dit is nuut vertaal uit die Hebreeuse en Griekse brontekste. ’n Hersiening van hierdie teks is die eerste keer in 1953 gepubliseer. Sedertdien is dit al telkemale herdruk.


Die Bybel in Afrikaans 1933/1953 is ’n letterlike vertaling wat so getrou moontlik probeer bly aan die bronteks se taalstruktuur. Dit is bekend vir sy poëtiese aanslag en bly een van die gewildste Bybelvertalings onder Bybellesers.


• 10.5-punt lettergrootte

 

Product Information

  • Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

  • Color : Black

  • Audience : General

  • Page Count : 1328

  • Format : Hardcover

  • Sub Category : Standard Bible

  • Preferred Bible Bag Size : No Preferred Bible Bag Size

  • Size : 224 mm x 146 mm x 36 mm

 

Afrikaans 1933/1953 Vertaling

R 249,00Price
Quantity
    bottom of page