top of page
Die Boodskap Koringare Sagteband Bybel

 

Die Bybel is die plek waar ons God hoor praat, waar mense sy boodskap kan hoor. Deur Die Boodskap praat die woord van die lewende God vandag helder en duidelik met ons in maklik verstaanbare taal.



Die Boodskap:


• kommunikeer die onveranderlike Woord van God in gemaklike, hedendaagse Afrikaans


• is volledig vanuit die oorspronklike tale vertaal


• bevat versnommers wat naslaan en memorisering vergemaklik


• bied ’n vars perspektief op die Bybelse boodskap soos dit deur die eeue behoue gebly het



Die Boodskap is ’n kragtige instrument tot groter begrip van die Woord van God. Dit sal opnuut en helder spreek tot die hart en denke van elke leser!

• 10-punt lettergrootte• Enkelkolom-uitleg

 

Product Information

  • Language : Afrikaans

  • Author : Jan Van Der Watt,Stephan Joubert

  • Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

  • Audience : General

  • Page Count : 1680

  • Format : Paperback

  • Sub Category : Standard Bible

  • Preferred Bible Bag Size : Medium Bible Bag

  • Size : 240 mm x 165 mm x 44 mm

Die Boodskap Koringare Sagteband Bybel

R 399,00Price
Quantity
    bottom of page