top of page
Klein Beertjie Sing vir God (Sagteband)

 

Leer jou kleinding hoe om God te loof saam met die dierbare Klein Beertjie wat vir God ’n lied sing terwyl hy God se wonderlike skepping bewonder!

In Klein Beertjie sing vir God loop Klein Beertjie in die bos, in die veld en in die berge, en hy kan nie anders as om te sing wanneer hy na alles kyk wat God gemaak het nie.

Hierdie boek is ideaal vir 3- tot 6-jariges, en sal van jongs af ’n liefde vir God en sy skepping in hulle harte aanwakker.

• Help 3- tot 6-jariges om die vreugde van lof aan God te ontdek.• 24 volkleur-bladsye.• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Clever Cub Sings to God.

 

Product Information

  • Language : Afrikaans

  • Author : Bob Hartman

  • Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

  • Audience : Kids

  • Page Count : 24

  • Format : Paperback

  • Sub Category : Kinders / 3-6 Jaar

  • Size : 198 mm x 198 mm x 4 mm

Klein Beertjie Sing vir God (Sagteband)

R 35,00Price
Quantity
    bottom of page